Jaarboeke

Sosiale en omgewingsielkunde 804


 
Modulekode NSK 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*NSK-modules is deel van die gedoseerde MA-programme en is verpligtend vir alle studente wat vir hierdie gespesialiseerde programme gekeur en toegelaat is.  Hierdie modules is geslote en kan nie deur ander studente geneem word nie.

Hierdie module behels temas wat krities vanuit die teoretiese perspektiewe van sosiale sielkunde bestudeer word, soos onder andere sisteemteorie en sosiaal-kognitiewe sielkunde.

Modulekrediete 18.00
Voorvereistes DS (Navorsingsielkunde)
Kontaktyd 1 webgebaseerde periode per week, 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences